Hun Sen | |
Hun Sen in 2024 | |
30ste Eerste minister van Kambodja
| |
Ampstermyn 30 November 1998 – 22 Augustus 2023 | |
Monarg | Norodom Sihanouk Norodom Sihamoni |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ung Huot |
Opgevolg deur | Hun Manet |
Ampstermyn 14 Januarie 1985 – 2 Julie 1993 | |
President | Heng Samrin Chea Sim Norodom Sihanouk |
Voorafgegaan deur | Chan Sy |
Opgevolg deur | Norodom Ranariddh |
Tweede Eerste Minister van Kambodja
| |
Vise | Sar Kheng |
Monarg | Norodom Sihanouk |
Eerste minister | Norodom Ranariddh Ung Huot |
Voorafgegaan deur | Norodom Ranariddh as enigste Eerste Minister |
Opgevolg deur | Homself as enigste Eerste Minister |
5de President van die Kambodjaanse Volksparty
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Junie 2015 | |
Vise | Sar Kheng Say Chhum Tea Banh Men Sam An Hun Manet |
Voorafgegaan deur | Chea Sim |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 1988 – 1990 | |
Eerste minister | Homself |
Voorafgegaan deur | Kong Korm |
Opgevolg deur | Hor Namhong |
Ampstermyn 8 Januarie 1979 – Desember 1986 | |
Eerste minister | Pen Sovan Chan Sy Homself |
Voorafgegaan deur | Ieng Sary |
Opgevolg deur | Kong Korm |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Hun Bunal 5 Augustus 1952 Peam Kaoh Sna, Stung Trang, Kampong Cham, Kambodja, Franse Indochina |
Politieke party | Kambodjaanse Volksparty |
Ouers | Hun Neang Dee Yon |
Eggenoot/-note | Bun Rany |
Kind(ers) | 5 insluitend Manet |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Jare in diens | 1970–1999 |
Rang | Five-Star General |
Eenheid | Demokratiese Kampuchea - Oostelike-streek |
Oorloë/Veldslae | Kambodjaanse Burgeroorlog Cambodian-Vietnamese War |
Hun Sen (Khmer: ហ៊ុន សែន; gebore op 5 Augustus 1952) is 'n Kambodjaanse politikus en voormalige militêre bevelvoerder wat tussen 1985 en 2023 die premier van Kambodja was. Hy is die langsdienende regeringshoof in Kambodja se geskiedenis. Hy is ook die president van die Kambodjaanse Volksparty (CPP), wat Kambodja sedert 1979 regeer, en 'n lid van die Nasionale Vergadering vir Kandal.